Woordraai #28
Mieliestronk

Woordraai #28 · 1 November 2026

Woordraai #28 · leidraad van 1 November 2026 · 8 letters

Iemand wat dol is op lekker kos en altyd 'n tweede bord inskep.

    'n Ou woord om in te haal. Jou wenreeks tel net vir vandag se woord.

    Antwoord
    Wys die antwoord van Woordraai #28

    smulpaap

    Betekenis: Iemand wat dol is op lekker kos en altyd 'n tweede bord inskep.

    'n Persoonlike projek. Nie verbonde aan enige ander besigheid met die naam Mieliestronk nie.